
This show has been and gone — Sat, 11 Oct 2025.
Schalk Bezuidenhout: Mamma se groot seun

Op 32 is Schalk Bezuidenhout steeds mooi en nou ook volwasse. Noem hom sommer mamma se groot seun. Schalk raak soos die goeie rooiwyn wat hy graag drink: al hoe beter met die jare wat verbygaan. En snaakser. So wees lekker, koop ’n kaartjie en trakteer jou lagspiere (dit sit glo in jou maag, toe ons laas gekyk het) in die geselskap van een van Suid-Afrika, ag sommer die wêreld, se topkomediante.
Vervaardiger Erns Grundling
Geen o.13 (T)
Op gewilde aanvraag het ons 'n ekstra vertoning bygevoeg!18 Oktober om 13:00 in Rhenish Girls' High SchoolKlik hier om jou kaartjies te kry.

_20261008_085821.jpg)
