South Africa · Edition of Sat, 07 Nov 2026

StageKonec

This show has been and gone — Fri, 16 Aug 2024.

Midstream Wyn & Komedie Dames aand/ Wine and Comedy Ladies night

Artwork for Midstream Wyn & Komedie Dames aand/ Wine and Comedy Ladies night

“Here's to Strong Women: May We Know Them. May We Be Them. May We Raise Them.”

Meer inligting:Kom geniet n aand uit saam met die dames in jou lewe, hoekom..? want jy verdien dit! Die kaartjie kostes sluit n wyn paring asook toegang in tot die vertoning van ons komediant Francois Boyce van Radio Tygerberg en #hoezitsamelewing se vertoning "5 vroue en ek" in.Ons hou hierdie aand om vrou wees te vier en daarom het ons besluit om n gedeelte van die opbrengs te skenk aan LXM Humanitarian Foundation NPC tov behandeling vir Audrey Matthee, asook n Matriek dogter van n Kinderhuis vir maar matriekafskeid.

Besonderhede oor die aand:

Datum: 16 Augustus

Tyd: Deure open 18:00 Show begin 19:00

Plek: Retire @ Midstream gemeenskapsaal (Langs Hooked Cafe)

Tafels kan saam geplaas word op versoek waar meer dames by mekaar wil sit

Kos en Drankies:Kaartjies sluit n Wyn paring in met 3 wyne inPlatters sal verkoop word"Ladies Bar" sal oop wees om drankies by te koop

Addisionele info:Daar sal "Popup stalls" wees om te besigtig voor die komediant se optredeVir meer Inligting gaan loer asb op ons Facebook Blad